Media

HomepageMediaSOUTH AFRICA TOP 10 NON-FICTION1 Recce:Die nag behoort aan ons

1 Recce:Die nag behoort aan ons

260.00

1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Die manne was superfiks en bomenslik taai. Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies.

ISBN: 9780624081494 Category:

Description

1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Die manne was superfiks en bomenslik taai. Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies. Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self ‘n gewese Recce, vertel die verhaal van 1 Recce se ontstaan, geskiedenis en rol in die Bosoorlog. Na jare van mites en geheimhouding gee die boek ‘n binneblik op die Recces en die werk wat hulle onsigbaar agter die skerms gedoen het.

Additional information

ISBN 9780624081494
Publication Date 10/31/2018 12:00:00 AM
Page Number 352
Imprint

Publisher Group

Agency

Binding

Country of Publication

NIELSEN BOOKSCAN

CHARTING PERIOD November2018
Product Class

RANKING 8
RRP 260.00
ASP 250.51
X