Media

Nielsen BookMediaSOUTH AFRICA TOP 10 CHILDRENBetower: Gr 10: Drama: Eerste addisionele taal:Die drama

Betower: Gr 10: Drama: Eerste addisionele taal:Die drama

125.00

Nadia het ’n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik.

ISBN: 9780799375398 Category:

Description

Nadia het ’n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys wat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf. Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel. Poenk wat self ’n geheim in hom ronddra. ’n Betowerende drama uit die pen van Fanie Viljoen.

Additional information

ISBN 9780799375398
Publication Date 2015/09/01
Page Number 96
Imprint

Publisher Group

Binding

NIELSEN BOOKSCAN

CHARTING PERIOD June_2020
Product Class

RANKING 5
RRP 125.00
ASP 0.00
Do NOT follow this link or you will be banned from the site!
X