Dit proe soos huis

365.00

In Dit proe soos huis eer Herman Lensing sy ma met sy uitsonderlike talent. Hy klits haar lekkerste resepte en hul eie stories saam soos net hý kan.

ISBN: 9780798179911 Category:

Description

In Dit proe soos huis eer Herman Lensing sy ma met sy uitsonderlike talent. Hy klits haar lekkerste resepte en hul eie stories saam soos net hý kan. Hy neem ons op ‘n kosreis – van sy grootwordjare in Upington waar sy passie vir kos ontvlam het, tot Hartenbos se jaarlikse kampritueel (met hope padkos) en eindig rondom sy eie Kaapse kombuistafel waar hy sy ma ‘n resepkinkel of twee kon leer. Susan Lensing het almal gevoer wat kom kuier of net aan die deur geklop het. Meer nog, sy het vir hulle padkos vir die siel gebied. Haar leuse was: “My kind, kos is nie kwaad nie. Nooit nie. Kos vergewe en bring mense saam. As ons net aanhou kook, sal ons die wêreld een bord op ‘n slag mooier maak.” Dié pragfotoboek vol onthou-resepte is ‘n kosverhaal wat dít wat is, verbind met dít wat was.

Additional information

ISBN 9780798179911
Publication Date 2019/10/15
Page Number 192
Imprint

Publisher Group

Binding

NIELSEN BOOKSCAN

CHARTING PERIOD November_2019
Product Class

RANKING 10
RRP 365.00
ASP 0.00
X