Media

Nielsen BookMediaSOUTH AFRICA TOP 10 CHILDRENHallo, Tippie! : Boek 1: Gr R:Leer my lees

Hallo, Tippie! : Boek 1: Gr R:Leer my lees

40.00

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks.

ISBN: 9780799363142 Category:

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.

Additional information

ISBN 9780799363142
Publication Date 2014/06/04
Page Number 24
Imprint

Publisher Group

Binding

NIELSEN BOOKSCAN

CHARTING PERIOD June_2020
Product Class

RANKING 9
RRP 40.00
ASP 0.00
Do NOT follow this link or you will be banned from the site!
X