Media

Hans Gee Herklaas Horings

230.00

Hans van Kraaienburg, verlosser van Huis Madeliefie, hou vakansie op Hermanus by vriend Vasie se neef Herklaas. Herklaas is in die sop: die Overstrand se rykste skobbejak, Grond Graaffwater, wil sy blyplek koop en herontwikkel – maar Herklaas wil nie trek nie. Hans beslis dat Herklaas ‘n stel horings moet kry om Grond trompop te loop.

ISBN: 9780795802324 Category:

Description

Hans van Kraaienburg, verlosser van Huis Madeliefie se oumense, se vriend Vasie nooi hom vir ‘n vakansie op Hermanus, as gaste van die se neef Herklaas. Daar gekom, vind hulle Herklaas in die sop: die Overstrand se rykste skobbejak, Grond Graaffwater, wil sy blyplek koop en herontwikkel – maar Herklaas wil nie trek nie.

Toe Grond se kriminele handlangers hardhandig raak, besluit Hans dat Herklaas ‘n stel horings moet kry om Grond trompop te loop.

Additional information

ISBN 9780795802324
Publication Date 2020/09/20
Page Number 232
Imprint

Publisher Group

Binding

NIELSEN BOOKSCAN

CHARTING PERIOD November_2020
Product Class

RANKING 9
RRP 230.00
ASP 0.00
Do NOT follow this link or you will be banned from the site!
X