Hartedief

295.00

‘n Reeksmoordenaar jag by stormweer. Rooi en Kassie moet hom vastrek, maar Kassie se aandag is verdeel: hy is smoorverlief, en hy moet sy baas se onskuld in ‘n korrupsie-saak bewys. Intussen word Kaapse vroue vermoor wanneer daar onweer broei.

ISBN: 9780795802416 Category:

Description

‘n Reeksmoordenaar jag by stormweer, en Rooi en Kassie moet hom vastrek. Die Hartedief kom met moord weg, en dan is Kassie se volle aandag ook nie eintlik by die saak nie, want hy is smoorverlief op ‘n aanvallige mede-seelversamelaar.

Vlerksleep is nie vir sissies nie. Om sake vir hom en Rooi te vererger word hul baas daarvan verdink dat sy hul ondersoek in die wiele ry, en Kassie moet haar onskuld bewys. Intussen word Kaapse vroue vermoor wanneer daar onweer broei.

Additional information

ISBN 9780795802416
Publication Date 2021/04/21
Page Number 380
Imprint

Publisher Group

Binding

NIELSEN BOOKSCAN

CHARTING PERIOD June_2021
Product Class

RANKING 3
RRP 295.00
ASP 0.00
Nielsen Book UK
X