Kanaän

350.00

Dis ‘n liefde wat nooit moes gewees het nie – hy is ‘n gewone Afrikanerboer uit die Vrystaat, sy is ‘n gesofistikeerde Engelse meisie uit Johannesburg. Maar die liefde laat hom nie voorskryf nie; dit vra soms net ‘n prys wat ‘n mens nie weet of jy dit kan betaal nie.

ISBN: 9780799399455 Category:

Description

Hulle is pole uit mekaar: Hy is ? eenvoudige Afrikanerboer uit die Vrystaat; sy is die gesofistikeerde dogter van ? skatryk Engelse sakeman.

Hulle moes nooit eers ontmoet het nie, maar op 17 Junie 1944 loop sy in sy arms in, en wanneer haar wereld om haar in duie stort, bied hy vir haar ? uitweg – ? jaar op Kanaan as sy vrou. Dit behoort haar die geleentheid te gee om die stukke op te tel, besluit Catherine, maar kort voor lank besef sy dat sy aan Chrisjan meer het as al haar gesofistikeerde Johannesburgse vriende.

Al wat sy nie weet nie, is of sy die verskriklike prys wat hierdie liefde van haar vereis, sal kan betaal.

Additional information

ISBN 9780799399455
Publication Date 2020/04/01
Page Number 480
Imprint

Publisher Group

Binding

NIELSEN BOOKSCAN

CHARTING PERIOD July_2020
Product Class

RANKING 7
RRP 350.00
ASP 0.00
Do NOT follow this link or you will be banned from the site!
X