Marilyn

350.00

Omring met haar geliefde vywervroue, weet Marilyn sy is nie een van hulle nie. Sy is ? kaivrou, die waterwese wat mans en kinders die dieptes intrek en
verdrink. Daarvan getuig haar hele lewe tot hier toe. Dis iets waarmee sy gedink het sy vrede gemaak het.

ISBN: 9780639607337 Category:

Description

Omring met haar geliefde vywervroue, weet Marilyn sy is nie een van hulle nie. Sy is ? kaivrou, die waterwese wat mans en kinders die dieptes intrek en
verdrink. Daarvan getuig haar hele lewe tot hier toe. Dis iets waarmee sy gedink het sy vrede gemaak het. Met die pandemie wat die wereld op sy kop keer en die ouderdom wat Marilyn al hoe meer bewus maak van haar sterflikheid, is dit seker nie vreemd om bestek op te neem van wat agter le nie.

Dit moet wees waarom haar gedagtes deesdae aanhoudend terug foeter na die verlede toe. So ver terug as daardie jaar toe sy Paul Avenant ontmoet het, en uiteraard ook die tragiese gevolge van die ontmoeting. Nie dat dit daarna veel beter gegaan het nie.

Een onbesonne ding na die ander het sy aangevang tot sy hier op Vywerbaai beland het. Hier waar sy met haar seun kon herenig en, as enorme bonus, die vywervroue leer ken en hegte vriendskappe gesmee het. Sy was sowaar naief genoeg om te dink die meetsnoere begin nou vir haar in die regte plekke val.

Tot die dag voor die eerste grendeltydperk toe sy besef ? mens se sondes haal jou altyd in. Selfs sondes wat jy nie self gepleeg het nie …

Additional information

ISBN 9780639607337
Publication Date 2021/07/21
Page Number 576
Imprint

Publisher Group

Binding

NIELSEN BOOKSCAN

CHARTING PERIOD September_2021
Product Class

RANKING 8
RRP 350.00
ASP 0.00
Nielsen Book UK
X