Medusa

275.00

n Vuur brand in Kassie Kasselman se binneste. Reeds as groentjiespeurder het hy geleer dat jy altyd afsydig moet staan van ‘n saak, anders maak jy oordeelsfoute. Maar hierdie saak krioel in sy binneste soos ‘n bondel giftige slange. Die gedagte aan die kinders, aan wat hulle moet meemaak . . .

ISBN: 9780795801839 Category:

Description

n Vuur brand in Kassie Kasselman se binneste. Reeds as groentjiespeurder het hy geleer dat jy altyd afsydig moet staan van ‘n saak, anders maak jy oordeelsfoute. Maar hierdie saak krioel in sy binneste soos ‘n bondel giftige slange. Die gedagte aan die kinders, aan wat hulle moet meemaak . . . En die slagoffers gil desperaat om hulp. In Medusa boor Van Rensburg ‘n nuwe, donkerder aar oop vir ons geliefde speurder kaptein Kassie Kasselman.

Additional information

ISBN 9780795801839
Publication Date 2019/02/21
Page Number 352
Imprint

Publisher Group

Binding

NIELSEN BOOKSCAN

CHARTING PERIOD April_2019
Product Class

RANKING 6
RRP 275.00
ASP 0.00
X