Media

Nielsen BookMediaSOUTH AFRICA TOP 10 CHILDRENUitvinders, Planmakers en Ander Slimkoppe van Suid-Afrika

Uitvinders, Planmakers en Ander Slimkoppe van Suid-Afrika

330.00

Engela Duvenage hou besonders baie van feite en van stories. Sy het ’n MPhil in Joernalistiek van die Universiteit Stellenbosch verwerf. Vir die afgelope twee
dekades skryf sy gereeld vir koerante, tydskrifte en vir universiteits- en navorsingspublikasies oor Suid-Afrikaanse wetenskap en die mense daaragter.

ISBN: 9780639600581 Category:

Description

Engela Duvenage hou besonders baie van feite en van stories. Sy het ’n MPhil in Joernalistiek van die Universiteit Stellenbosch verwerf. Vir die afgelope twee
dekades skryf sy gereeld vir koerante, tydskrifte en vir universiteits- en navorsingspublikasies oor Suid-Afrikaanse wetenskap en die mense daaragter. Sy stel onder meer ’n landbounavorsingsblad vir die Landbouweekblad saam, en skryf ’n maandelikse omgewingsrubriek vir die tydskrif Lig. Engela het op Oudtshoorn grootgeword, en woon reeds byna twee dekades op Wellington in die Boland saam met haar man en twee dogters.

Additional information

ISBN 9780639600581
Publication Date 2020/10/20
Page Number 376
Imprint

Publisher Group

Binding

NIELSEN BOOKSCAN

CHARTING PERIOD September_2021
Product Class

RANKING 2
RRP 330.00
ASP 0.00
Nielsen Book UK
X