Vloek

275.00

Carl se rekord word uitgewis – maar wat sal dit hom kos?

In Rudie van Rensburg se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. Slagyster eindig waar hy op vlug gaan na hy geld gesteel het waarop in ‘n dwelmsaak beslag gele is.

ISBN: 9780795801976 Category:

Description

Carl se rekord word uitgewis – maar wat sal dit hom kos?

In Rudie van Rensburg se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. Slagyster eindig waar hy op vlug gaan na hy geld gesteel het waarop in ‘n dwelmsaak beslag gele is.

In Vloek is Carl terug. Na ‘n dekade word hy skielik gevrywaar van vervolging. Hy kan terugkom na SA – sy bannelingstatus uitgewis, maar teen ‘n prys. “Ons vergeet van jou sondes in ruil vir ‘n teenprestasie,” se sy nuwe werkgewer. Hy moet ‘n saak van internasionale belang help ontrafel – een wat met lyke besaai le.

Carl was ‘n dekade laas polisieman. Nou sal hy sy skadukant finaal moet afskud en weer soos ‘n volbloedspeurder redeneer om die saak saam met ‘n spul rookies op te los. Sal die berugte rokjagter ook die versoeking weerstaan om betrokke te raak by ‘n beeldskone kollega? En gaan sy pad kruis met die van Kassie Kasselman, die speurder wat sy diefstal destyds aan die Skerpioene blootgele het?

Dan is daar die neo-Nazi uit Carl se verre verlede. Gevul met die “heilige krag van die Fuhrer” is hy vasbeslote om wraak te neem op die man wat hom agter tralies laat beland het.

Additional information

ISBN 9780795801976
Publication Date 2019/09/10
Page Number 384
Imprint

Publisher Group

Binding

NIELSEN BOOKSCAN

CHARTING PERIOD October_2019
Product Class

RANKING 8
RRP 275.00
ASP 0.00
X