Media

‘n Vreemde Tyd vir Liefde

95.00

‘n Vreemder tyd vir liefde kan daar seer sekerlik nie wees nie … Isa het nog altyd gereken dis beter om deel van die oplossing as deel van die probleem te wees, maar nou het sy twee probleme om op te los: Die nasionale inperking en Jos Malherbe, haar broer se pel op wie sy al lank verlief is.

ISBN: 9780639605593 Category:

Description

‘n Vreemder tyd vir liefde kan daar seer sekerlik nie wees nie … Isa het nog altyd gereken dis beter om deel van die oplossing as deel van die probleem te wees, maar nou het sy twee probleme om op te los: Die nasionale inperking en Jos Malherbe, haar broer se pel op wie sy al lank verlief is.

Jos is beterweterig, verslaaf aan roetine, ‘n werkslaaf en nou moet hulle ‘n kamer ook nog deel. Boonop moet sy huishou met haar knorrige pa, sosiale broer, haar neurotiese ma wat vir die wereld maskers maak en die man van haar drome. Kan dinge meer chaoties raak? Net die tyd sal leer. Dis darem iets waarvan hulle baie het.

Additional information

ISBN 9780639605593
Publication Date 2020/11/20
Page Number 208
Imprint

Publisher Group

Binding

NIELSEN BOOKSCAN

CHARTING PERIOD November_2020
Product Class

RANKING 6
RRP 95.00
ASP 0.00
Do NOT follow this link or you will be banned from the site!
X