Vywervrou: Lira

340.00

Lira kan feitlik enige gebreekte ding mooi of bruikbaar maak, maar met liefdesverhoudings vaar sy minder goed. Veral waar daar kinders betrokke is. Sy het
geen benul hoe om ? ma te wees nie. Tog het sy geglo sy sal iets kan uitwerk wat waarde toevoeg tot Frank en Debbie se lewe.

ISBN: 9780799394474 Category:

Description

Lira kan feitlik enige gebreekte ding mooi of bruikbaar maak, maar met liefdesverhoudings vaar sy minder goed. Veral waar daar kinders betrokke is. Sy het
geen benul hoe om ? ma te wees nie. Tog het sy geglo sy sal iets kan uitwerk wat waarde toevoeg tot Frank en Debbie se lewe. Dit is egter die een upcycling-projek waarin sy jammerlik misluk het. Sy beland op Vywerbaai waar sy ? winkeltjie vir haar upcycle-produkte wil oopmaak. Die finansiële risiko’s wat sy neem is enorm en teenspoed bly nie uit nie, maar sy bly vasberade – upcycle gaan sy haar lewe upcycle. Lira wen die kosbare vriendskap van drie eiesoortige vroue en die respek van ? vierde, maar verloor haar hart aan die verkeerdste man denkbaar – een met ? sterwende vrou en ? kind wat Lira haat. Die legende van die vywervrou van Vywerbaai word die tema van Lira se winkel, maar hou ook ? waarskuwing in: Ter wille van sy kinders, sal ? man sy taaibosspies deur ? vywervrou se hart druk en haar visstert gaarmaak sodat hulle kan eet. Maar soos haar vriendin Corali sê: “Ons vywervroue laat ons nie fokken opvreet nie. Deur geen man, vrou of kind nie.” Waar pas hierdie boek in? Vywervrou: Lira is die skrywer se 45e boek. Dis die eerste een in haar nuwe trilogie wat in 2019 sal verskyn. Die tweede een se titel is Vywervrou: Mirre en die derde: Vywervrou: Corali. Haar onlangse boeke, alombekend as die Jojo Richter-reeks, bestaan uit Uit die bloute, Paaiboelie, Ewebeeld, Raaiselspieël en Siende blind. Die Offer-tweeluik bestaan uit Offerlam en Offerande.

Additional information

ISBN 9780799394474
Publication Date 2019/05/01
Page Number 512
Imprint

Publisher Group

Binding

NIELSEN BOOKSCAN

CHARTING PERIOD June_2019
Product Class

RANKING 10
RRP 340.00
ASP 0.00
X